A Resilient Vaccination Program Ensures Healthy Animals

In Summary Farming sustainably is not easy. Profit margins are often so small that careful planning is needed to keep the farm afloat. Diseases are one of the biggest setbacks on a livestock farm, but in most cases, they can be prevented. Dr Schabort Froneman, a veterinarian and technical manager at Zoetis, emphasizes that herd […]
Beheer só lewerslak effektief

Dit is algemene kennis dat wurms of interne parasiete produksie verliese en selfs vrektes by beeste en skape veroorsaak. Onlangse navorsing het bewys dat wurms, soos lewerslak, tussen 0,1 kg en 1 kg gewigs verlies per week kan veroorsaak afhangende van die besmettingsgraad. Verder kan hierdie parasiete ook ’n proteïenverlies veroorsaak wat ’n dramatiese impak […]
Control liver fluke effectively

It is common knowledge that worms or internal parasites cause production losses and even deaths in cattle and sheep. Recent research has shown that worms, such as liver fluke, can cause between 0.1 kg and 1 kg weight loss per week depending on the level of infestation. Furthermore, these parasites can also cause a protein […]
Ontdek en behandel longontsteking vroegtydig

Longontsteking onder beeste is ’n komplekse siekte met talle oorsake en moeilik om te voorkom. Herkouers se longe is baie klein in verhouding tot die dier se liggaams grootte. Indien selfs net ’n gedeelte van die long aangetas word, het dit ’n invloed op die diere se vermoë om asem te haal. Verskeie oorsake ’n […]
Detect and Treat Pneumonia Early

Pneumonia in cattle is a complex disease with many causes and is difficult to prevent. Ruminants’ lungs are very small in relation to the size of the animal’s body. If even just a part of the lung is affected, it influences the animal’s ability to breathe. Multiple Causes A survey conducted over several years shows […]
Waak teen vergiftiging met inkbessie dié winter

Inkbessie bos Tien beeste van ‘n produsent van die Lichtenburg-omgewing het onlangs gevrek nadat hulle die uiters giftige inkbessie gevreet het. Vergiftiging weens hierdie indringerplant, wat oorspronklik van Brasilië afkomstig is, kom gewoonlik in Junie en Julie onder beeste voor wanneer dit droër is. Cestrum laevigatum, oftewel die inkbessie (ook bekend as inkbossie) is ‘n […]
Beware of Inkberry Poisoning This Winter

Inkbessie bos Ten cattle belonging to a farmer in the Lichtenburg area recently died after consuming the extremely toxic inkberry. Poisoning by this invasive plant, originally from Brazil, typically occurs in June and July among cattle when conditions are drier. Cestrum laevigatum, also known as the inkberry (or ink bush), is an evergreen shrub that […]
Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Om vroeg in die oggend in jou skaapkraal te kom en ’n paar skape wat die vorige dag nog gesond gelyk het, dood aan te tref, is beslis nie ’n mooi gesig nie en laat baie produsente kopkrap. Skielike vrektes onder skape kan verskeie oorsake hê, waarvan bloednier een van die algemeenste is. In Suid-Afrika […]
Pulpy kidney: The silent killer

To find dead sheep in your kraal when they were seemingly healthy the previous day is not a pretty sight, and leaves many producers perplexed. Sudden mortalities among sheep may have several causes, of which pulpy kidney is one of the most common.In South Africa, pulpy kidney is one of the most prominent diseases in […]
Rift Valley Fever is Deadly for Humans and Animals

with Dr. Izak van Rensburg, Resident Veterinarian, Morvet Animal Care Be vigilant about Rift Valley Fever, livestock experts urge, as it could break out again in Southern Africa at any moment after heavy rains in some areas led to large-scale mosquito breeding. This livestock disease also poses a serious threat to humans and can lead […]