Vrotpootjie en sweerklou in skape

Hierdie twee toestande word dikwels in een asem genoem en as een en dieselfde siekte gesien, maar is twee heeltemal verskillende siektes. Daar is ’n verskil in die ontstaan, voorkoming, behandeling en prognose van hierdie twee toestande. Beide het ’n groot uitwerking op die produksie, voortplanting en welsyn van skape. Onderskeid tussen die twee kan […]
Foot rot and foot abscess in sheep

These two conditions are often mentioned concurrently and seen as one and the same, but are entirely different diseases with different causes, prevention, and prognoses. Both have a detrimental effect on the production, reproduction, and welfare of sheep. Distinction between them can be made on the farm by following these guidelines: (Remember that it is […]
Drie Dae Stywe Siekte

Drie Dae Stywe Siekte is ’n insekoorgedraagde, nie-aansteeklike virussiekte van beeste en waterbuffels wat in Afrika, die Midde-Ooste, Australië en Asië voorkom. Onopvallende infeksies kan ontwikkel by Kaapse buffels, hartebeeste, waterbokke, wildebeeste, takbokke en moontlik ook by bokke, skape en gaselle. Die virus is eter-sensitief en word maklik geïnaktiveer by ’n pH onder 5 of […]
Bovine Ephemeral Fever (Three-Day Sickness)

Bovine ephemeral fever is an insect-transmitted, noncontagious viral disease of cattle and water buffalo that is present in Africa, the Middle East, Australia, and Asia. Inapparent infections can develop in Cape buffalo, hartebeests, waterbuck, wildebeests, deer, and possibly goats, sheep, and gazelles. The virus is ether-sensitive and readily inactivated at a pH below 5 or […]
Bosluisoorgedraagde siektes: Afrika-Rooiwater

Rooiwater (babesiose) is ‘n belangrike bosluisoordraagbare siekte, wat ‘n groot ekonomiese impak het en veeverliese tot gevolg kan hê. Twee tipes Rooiwater kom voor, naamlik Afrika- en Asiatiese/Europese rooiwater. Dit word slegs deur bosluise oorgedra. Afrika-rooiwater is die wydste verspreid en kom voor in gebiede waar beide bloubosluise (R. decoloratus & R. microplus) voorkom. Afrika-rooiwater word deur die parasiet Babesia […]
Tick-borne diseases : African Redwater

Redwater (babesioses) is a well-known tick-borne disease. It has a great economic impact and causes stock losses. There are two types of Redwater that can be distinguished, namely African and Asiatic/European redwater. It is only transmitted by ticks. African redwater is the most widespread and occurs in areas where both blue ticks (R.decoloratus & R.microplus) occur. It […]
Tick-borne diseases : Anaplasmosis (Gallsickness)

Anaplasmosis (Gallsickness) is a well-known tick-borne disease. It has a great economic impact and also causes stock losses. Anaplasmosis is caused by a micro-organism that occurs in red blood cells of infected animals. There are two types : Anaplasma marginale and Anaplasma centrale. Of the two, Anaplasma marginale is by far the most important. It often causes severe illness and death […]
Bosluisoorgedraagde siektes: Anaplasmose (Galsiekte)

Anaplasmose (Galsiekte) is ‘n belangrike bosluisoordraagbare siekte, wat ‘n groot ekonomiese impak het en veeverliese tot gevolg kan hê. Anaplasmose word veroorsaak deur ‘n mikro-organisme wat in rooibloedselle van besmette diere voorkom. Daar is twee tipes: Anaplasma marginale en Anaplasma centrale. Anaplasma marginale is by verre die belangrikste want dit veroorsaak dikwels ernstige siektes en vrektes by vatbare beeste. Anaplasmose kan […]
Die onmisbare rol van vitamien A in veeproduksie

Vitamien A is een van die belangrikste mikronutriënte in die voeding van herkouers. Hierdie vetoplosbare vitamien, wat hoofsaaklik in die lewer gestoor word, speel ’n sentrale rol in immuniteit, voortplanting, slymvliesintegriteit, beensintese en sig. Aangesien beeste en skape nie self vitamien A kan vervaardig nie, moet hulle dit deur middel van betakaroteen bekom. Dit is […]
The Indispensable Role of Vitamin A in Livestock Production

Vitamin A is one of the most important micronutrients in the nutrition of ruminants. This fat-soluble vitamin, stored mainly in the liver, plays a central role in immunity, reproduction, mucous membrane integrity, bone synthesis, and vision. Since cattle and sheep cannot produce vitamin A themselves, they must obtain it through beta-carotene. This is a plant […]