Lentegevare vir Vee

Beskerm Jou Kudde Voordat Probleme Jou Geld Kos Die lente bring nuwe groei, warmer dae en die vooruitsig van beter weiding. Vir veeboere bring die verandering van seisoen egter ook ’n verskuiwing in dieregesondheidsrisiko’s. Die eerste reëns, vinnig veranderende weidingstoestande en skielike dieetveranderings kan ideale omstandighede skep vir vergiftiging, klostridiale siektes en ander voorkombare verliese. […]
Spring Dangers for Livestock

Protect Your Herd Before Problems Cost You Spring brings new growth, warmer days and the promise of improved grazing. For livestock farmers, however, the change of season also brings a shift in animal-health risks. The first rains, rapidly changing grazing conditions and sudden dietary changes can create ideal circumstances for poisoning, clostridial disease and other […]
KNOPVELSIEKTE – ‘n belangrike erosiesiekte van beeste

Dit word veroorsaak deur ’n pox virus wat permanente huidskade en skerp dalings in die vrugbaarheid en produktiwiteit van die kudde veroorsaak. Hoe kan jou beeste knopvelsiekte kry? Daar word vermoed dat die siekte hoofsaaklik deur bytende insekte soos stalvlieë oorgedra word, en kan die siekte dus oor ’n groot gebied versprei vanaf ’n enkele […]
LUMPY SKIN DISEASE – An important economically significant disease of cattle

It is caused by a poxvirus that results in permanent skin damage and significant reductions in the fertility and productivity of the herd. How can cattle become infected with Lumpy Skin Disease? It is believed that the disease is mainly transmitted by biting insects such as stable flies. These insects can spread the disease over […]
Knopvelsiekte

Inleiding Knopvelsiekte is een van die belangrikste erosiesiektes by beeste en alle ouderdomsgroepe word aangetas. Uitbreke van knopvelsiekte veroorsaak duisende rande se verliese vir veral die melkboer. Knopvelsiekte kan doeltreffend voorkom en beheer word deur gereelde jaarlikse inenting van die diere. Die virus tas alle beesrasse aan, maar die sigbare tekens is die opvallendste by […]
Lumpy Skin Disease (LSD)

Introduction Lumpy Skin Disease (LSD) is one of the most important infectious diseases affecting cattle, and animals of all ages are susceptible. Outbreaks can result in significant financial losses, particularly for dairy farmers. Fortunately, the disease can be effectively prevented and controlled through annual vaccination. The virus affects all breeds of cattle, although clinical signs […]
Why Liver Health?

Although all organs in the animal’s body are important, the liver is probably one of the most important in view of the sheer number of functions it performs. In fact, it is known to have more than 500 functions. Therefore, it is obvious that if the liver does not function optimally the animal will not […]
Hoekom Lewergesondheid?

Alhoewel alle organe belangrik is om sekere funksies in die liggaam te verrig, is die lewer sekerlik een van die belangrikste organe as ‘n mens kyk na al die funksies wat dit verrig. Die lewer is bekend om meer as 500 funksies te verrig! Ons kan dus verstaan dat as die lewer nie optimaal funksioneer […]
Lewerslak

Die Parasiet Fasciolosis (Lewerslak) is een van die belangrikste parasitiese siektes in die wêreld, insluitend in Suid-Afrika. Lewerslak in vee is verantwoordelik vir groot ekonomiese verliese soos: Lewers by die abattoir word afgekeur Mortaliteite Afname in melk en vleis produksie Verlaging in reproduksie Sekondêre bakteriële infeksies ‘N OORSIG VAN DIE PARASIET Twee tipes lewerslak spesies […]
Liver Fluke

Fasciolosis (Liver fluke) is one of the most important parasitic diseases throughout the world including, South Africa. Liver fluke infections in livestock are responsible for economic losses such as: Liver condemnation Mortality Reduction in milk and meat production Reduction in reproduction Secondary bacterial infections OVERVIEW OF THE PARASITE Two types of liver fluke occur in South […]