‘n Veerkragtige inentingsprogram verseker gesonde diere

Opsommend Dit is nie maklik om volhoubaar te boer nie. Die winsmarges is dikwels so klein dat fyn beplanning nodig is om die boerdery op dreef te hou. Siektes is een van die groot terugslae op ’n veeplaas, maar dit kan in die meeste gevalle voorkom word. Dr Schabort Froneman, ’n veearts en tegniese bestuurder […]