parasitecontrol

Ongelukkig is alle diere ongelooflik vatbaar vir parasiete wat problematies kan wees om van ontslae te raak en ook ernstige implikasies op jou dier se gesondheid kan hê. Dit is dus belangrik om ‘n goeie parasiet-voorkomingsplan in plek te hê om jou dier sowel as jou en jou gesin se gesondheid te beskerm en die groei van jou vervangensdier. Vir Interne parasietbeheer het ons orale en inspuitbare ontwurmingsprodukte

Orale ontwurming

Inspuitbare ontwurming

Inwendige parasietbeheer

Die video’s hieronder wys ‘n paar inwendige parasiete tydens lykskouings.

Play Video about parasiet
Play Video about internalparasites