Dierevoeding

Food Final Blue S

Gespesialiseerde voeding word nou in samewerking met verskeie formuleerders vir honde, katte, herkouers (beeste, skape, wild), perde en voëls aangebied.

Die voëlkos sluit voersamestellings van verskeie ondernemings in wat wissel van wilde tuinvoëls tot wetenskaplik geformuleerde papegaaivoeding en handgrootmaakformulerings.

Die skaap-, bees- en perdevoeding bevat die beste gehalte voedingsformulering.

Katte en Honde

CatandDog

Ons hou al die beste handelsmerke in kat- en hondevoeding, soos Montego, Hill’s, Ultra Dog, NutriByte, Royal Canin en Ultradog, asook melkaanvullings vir hondjies en katjies.

Kalwers en Lammers

Ons verskaf Melk aanvullings vir Kalwers en Lammers.

Benodig jy meer inligting?