Kenners verseker bul vrugbaarheidsgehalte – ‘n prioriteit vir plaaslike boere

Die Pathfinder-stoetery by “Gazette”, naby Napier, produseer en verkoop tot 450 bulle per jaar. Verbetering van bul vrugbaarheidsgehalte is daarom ‘n deurslaggewende sakefaktor.