Bloednier: Die stille moordenaar onder kleinvee

Om vroeg in die oggend in jou skaapkraal te kom en ’n paar skape wat die vorige dag nog gesond gelyk het, dood aan te tref, is beslis nie ’n mooi gesig nie en laat baie produsente kopkrap. Skielike vrektes onder skape kan verskeie oorsake hê, waarvan bloednier een van die algemeenste is. In Suid-Afrika […]
Pulpy kidney: The silent killer

To find dead sheep in your kraal when they were seemingly healthy the previous day is not a pretty sight, and leaves many producers perplexed. Sudden mortalities among sheep may have several causes, of which pulpy kidney is one of the most common.In South Africa, pulpy kidney is one of the most prominent diseases in […]
Rift Valley Fever is Deadly for Humans and Animals

with Dr. Izak van Rensburg, Resident Veterinarian, Morvet Animal Care Be vigilant about Rift Valley Fever, livestock experts urge, as it could break out again in Southern Africa at any moment after heavy rains in some areas led to large-scale mosquito breeding. This livestock disease also poses a serious threat to humans and can lead […]
Slenkdalkoors is dodelik vir mens én dier

met Dr. Izak van Rensburg, Inwonende Veearts, Morvet Diereversorging. Wees waaksaam oor Slenkdalkoors, pleit vee kenners, omdat dit enige oomblik weer in Suider-Afrika kan uitbreek nadat baie reën in dele uitgesak het en muskiete grootskaals uitbroei. Dié veesiekte hou ook ’n ernstige bedreiging vir mense in en kan tot sterftes lei. Boere behoort hul risiko […]