Bosluisoorgedraagde siektes: Afrika-Rooiwater

Babesia main pic

Rooiwater (babesiose) is ‘n belangrike bosluisoordraagbare siekte, wat ‘n groot ekonomiese impak het en veeverliese tot gevolg kan hê. Twee tipes Rooiwater kom voor, naamlik Afrika- en Asiatiese/Europese rooiwater. Dit word slegs deur bosluise oorgedra. Afrika-rooiwater is die wydste verspreid en kom voor in gebiede waar beide bloubosluise (R. decoloratus & R. microplus) voorkom.  Afrika-rooiwater  word deur die parasiet Babesia […]

Tick-borne diseases : African Redwater

Babesia main pic

Redwater (babesioses) is a well-known tick-borne disease. It has a great economic impact and causes stock losses. There are two types of Redwater that can be distinguished, namely African and Asiatic/European redwater. It is only transmitted by ticks. African redwater is the most widespread and occurs in areas where both blue ticks (R.decoloratus & R.microplus) occur. It […]

Bosluisoorgedraagde siektes: Anaplasmose (Galsiekte)

Gallsickness main pic

Anaplasmose (Galsiekte) is ‘n belangrike bosluisoordraagbare siekte, wat ‘n groot ekonomiese impak het en veeverliese tot gevolg kan hê. Anaplasmose word veroorsaak deur ‘n mikro-organisme wat in rooibloedselle van besmette diere voorkom. Daar is twee tipes: Anaplasma marginale en Anaplasma centrale.  Anaplasma marginale is by verre die belangrikste want dit veroorsaak dikwels ernstige siektes en vrektes by vatbare beeste.  Anaplasmose kan […]

Tick-borne diseases : Anaplasmosis (Gallsickness)

Gallsickness main pic

Anaplasmosis (Gallsickness) is a well-known tick-borne disease. It has a great economic impact and also causes stock losses. Anaplasmosis is caused by a micro-organism that occurs in red blood cells of infected animals. There are two types : Anaplasma marginale and Anaplasma centrale. Of the two, Anaplasma marginale is by far the most important. It often causes severe illness and death […]

Die onmisbare rol van vitamien A in veeproduksie

Vitamin a

Vitamien A is een van die belangrikste mikronutriënte in die voeding van herkouers. Hierdie vetoplosbare vitamien, wat hoofsaaklik in die lewer gestoor word, speel ’n sentrale rol in immuniteit, voortplanting, slymvliesintegriteit, beensintese en sig. Aangesien beeste en skape nie self vitamien A kan vervaardig nie, moet hulle dit deur middel van betakaroteen bekom. Dit is […]

The Indispensable Role of Vitamin A in Livestock Production

Vitamin a

Vitamin A is one of the most important micronutrients in the nutrition of ruminants. This fat-soluble vitamin, stored mainly in the liver, plays a central role in immunity, reproduction, mucous membrane integrity, bone synthesis, and vision. Since cattle and sheep cannot produce vitamin A themselves, they must obtain it through beta-carotene. This is a plant […]

A Resilient Vaccination Program Ensures Healthy Animals

Vaccination

In Summary Farming sustainably is not easy. Profit margins are often so small that careful planning is needed to keep the farm afloat. Diseases are one of the biggest setbacks on a livestock farm, but in most cases, they can be prevented. Dr Schabort Froneman, a veterinarian and technical manager at Zoetis, emphasizes that herd […]

‘n Veerkragtige inentingsprogram  verseker gesonde diere

Vaccination

Opsommend Dit is nie maklik om volhoubaar te boer nie. Die winsmarges is dikwels so klein dat fyn beplanning nodig is om die boerdery op dreef te hou. Siektes is een van die groot terugslae op ’n veeplaas, maar dit kan in die meeste gevalle voorkom word. Dr Schabort Froneman, ’n veearts en tegniese bestuurder […]

Beheer só lewerslak effektief

Liver fluke

Dit is algemene kennis dat wurms of interne parasiete produksie verliese en selfs vrektes by beeste en skape veroorsaak. Onlangse navorsing het bewys dat wurms, soos lewerslak, tussen 0,1 kg en 1 kg gewigs verlies per week kan veroorsaak afhangende van die besmettingsgraad. Verder kan hierdie parasiete ook ’n proteïenverlies veroorsaak wat ’n dramatiese impak […]

Control liver fluke effectively

Liver fluke

It is common knowledge that worms or internal parasites cause production losses and even deaths in cattle and sheep. Recent research has shown that worms, such as liver fluke, can cause between 0.1 kg and 1 kg weight loss per week depending on the level of infestation. Furthermore, these parasites can also cause a protein […]

Join Our WhatsApp Group

Please kindly complete the below form, so we can verify and ensure you are subscribed to the correct WhatsApp Group.

By Clicking Submit, You Allow Morvet to Automatically Add You to Our WhatsApp Group Based Off Of the Information Provided.